Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing > Snars poëtika

Woorde vir jou pyp


Bibi Slippers - 2011-08-16

Die week in woorde


As skryf vir jou lieflik en maklik en lekker is, sit die volgende woorde in jou pyp en rook dit:

A writer is a person for whom writing is more difficult than it is for other people. – Thomas Mann

Met ander woorde, as dit moeilik begin raak, is jy op die regte spoor! Moed hou tot volgende week.

 

Nuwe Skryfwerk op LitNet