Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Vermaak | Entertainment > Teater | Theatre > Kennisgewings | Notices

Liewe Heksie speel op Potchefstroom


2011-08-11

Liewe Heksie
Sanlam Ouditorium, Potchefstroom
Saterdag, 13 Augustus

Liewe Heksie (Ana van Achterbergh) is op haar besem en op pad Potchefstroom toe om die maatjies van Potchefstroom te vermaak.  Liewe Heksie en die volle Blommeland (Kwaaitjie, Mattewis, Blommie, Geelheks, Trolle, Slimkop, Kwaaibaba) speel op Saterdag, 13 Augustus by die Sanlam Ouditorium (Potch) en doen drie vertonings – 10:00; 13:00 en 16:00  Moet dit nie misloop nie.  Bespreek sommer nou dadelik by 083 304 9355. Liewe Heksie is uitverkoop waar sy ookal speel – so sorg dat jy sommer vinnig bespreek!