Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Hygliteratuur | Erotic literature > Straight > Fiksie | Fiction

Papwiel


badbadballie - 2011-08-10

Untitled Document

Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

Ek was 44 toe ek voor 6 een Sondagoggend, tydens my gereelde fietsryery, ’n vrou gekleed in ’n kamerjapon teëkom wat langs haar motor staan wat ’n pap wiel het. Ek skat haar omtrent my ouderdom. Sy neem my aanbod om te help gretig aan en vra om verskoning vir die kamerjapon en verduidelik dat sy en haar dogter ’n bietjie verslaap het en dat sy nie tyd gehad het om aan te trek voordat sy die dogter êrens moes gaan aflaai voor 6 nie.
 
Nadat ek die wiele omgeruil het, was my hande redelik vuil. Sy bied aan dat ek kan kom was en koffie drink by haar woonstel ’n kilometer daarvandaan. By die woonstel aangekom het sy my na die badkamer begelei. Terwyl ek staan en hande was, voel ek skielik haar hande op my lyf. Sy sê sy het nog altyd die hots vir ’n fietsryer in ‘n stywe fietsrybroek en begin my oraloor te betas. Toe ek omdraai, sien ek daar is niks onder die japon nie en dit val ook nog van haar skouers af. Vir ’n vrou van my ouderdom is haar skraal lyf besonder goed gebou. Haar borste hang net effens en is elk net mooi ’n dubbele bakhand vol. Haar dosie is ’n groot knop waar haar slanke bene bymekaar kom en is mooi glad geskeer.

Binne sekondes was daar ook iets anders styf. Sy soen my. Ek soen terug. Sy lei my kamer toe en druk my fietsrybroek af tot teen my enkels. Sy lê op haar rug en met bene wyd oop, en die liefdeslym loop so ’n strepie teen haar bobeen af tussen haar boude in. Ek wil nog verder uittrek, maar sy sê daar's nie tyd daarvoor nie, haar dosie het dringend aandag nodig. Sy sê ek moet haar vinger en eet. Ek sit een vinger in en voel-voel so rond vir die G-boontjie toe sy sê ek moet twee vingers gebruik en haar dosie eet. So gevra so gedoen. My vingers kry die boontjie gou-gou en ek krap en kielie dit. Stadig – vinnig – ’n drukkie – in die rondte en stop. Dan ’n herhaling in die teenoorgestelde volgorde. Die klit kry die regte behandeling deur saggies al om en om met my tong se tippie kennis te maak. Dan byt-byt ek die klit saggies of suig of blaas dit saggies.

Na twee of drie minute klem sy skielik my kop met haar bene so styf vas dat ek skaars kan beweeg. Haar hele lyf begin ruk en ek hoor roggelgeluide by haar keel uitkom. Ek beur my kop tussen haar bene uit en sien haar oë is omgedop in haar kop, haar vingers is geklem in die bedegoed in. Ek skrik my byna lam en dink sy het ’n epileptiese aanval. Ek weet nie wat om te doen nie. Ek sien dat daar nou ’n dik stroom liefdeslym by haar dosie uitloop.

Na so ’n minuut knip-knip sy haar oë oop, smile en sê sjoe, dit is nou presies wat sy nodig gehad het – ’n goeie kom. Sy moes die verwarring op my gesig gesien het en verduidelik toe dat dit die "gewone" manier is hoe sy ’n klimaks bereik, maar sy het nog nie genoeg gehad nie. Toe ek dit hoor, is ou Jakob nog stywer en oorgehaal vir aksie. Sy gaan staan hande-viervoet met haar elmboë op die bed en vra dat ek haar onmiddellik moet stoot, wat ek toe met oorgawe doen nadat ek van haar slym aan ou Jakob gesmeer het. Sy is absoluut slymglad en vuurwarm van binne en nogal styf ook om ou Jakob. Ek plant hom so diep as wat ek kan in daardie slymsloot. Trek hom dan stadig terug totdat hy byna-byna uit is en stamp hom dan weer in. Ek kan voel hoe sy haar klit met haar een hand bewerk. Terselfdertyd bewerk ek haar borste deur hulle te masseer en kort-kort die tepels saggies te draai/knyp. Sy druk elke keer terug na my toe wanneer ek ingly. Die pas is woes.

Na ’n rukkie voel ek die kom in my lat opbruis en vra ek haar wat ek daarmee moet doen. In my!!! In my!!! hyg sy en ek spuit dat jy net kom sien spat. Dieselfde oomblik kom sy ook weer. Sy slaan stokstyf en rukkend op haar maag op die bed neer. Jakob word summier agtergelaat. Dié keer is ek reg vir haar en steek weer my twee vingers, handpalm ondertoe, by haar polsende dosie in en kielie die G-boontjie. So het sy seker vir ’n volle twee minute lank ’n orgasme gehad.

Natuurlik is ou Jakob teen daardie tyd gereed vir ’n bietjie rus, maar daar is nie so iets by haar nie. Sy kry hom met haar mond beet. Sy suig eers die laaste druppeltjies kom uit hom uit voordat sy hom heeltemal in haar mond inneem. Sy lek hom om sy oog. Sy trek hom op en af met die een hand en met die ander hand kielie-kielie sy my balle. Sy sluk hom tot by haar mangels in terwyl sy suig. Intussen vinger ek weer haar klit en speel met haar tepels. Kort voor lank is ou Jakob weer heel reg vir aksie. Sy klim wydsbeen oor my lyf en laat sak haar poesie oor ou Jakob en begin hom soos ’n jokkie ry. Ek karring steeds haar klit. Baie gou voel ek die volgende skoot opkom en noem dit vir haar. Sy versnel die pas. Ek versnel my aanval op haar klit en skielik kom ons weer tegelyk. Dié keer collapse sy op my bors, maar ou Jakob word byna vasgesuig binne haar poesie. Ek voel hoe haar poesiewande my ritmies vasvat en los, vasvat en los – verskeie male.

Toe sy uiteindelik ontspan en ons lê in mekaar se arms en gesels, kom dit uit dat sy alreeds 65 jaar oud is – dus 21 jaar ouer as ek. Wys jou net, oud maar nog nie koud.

Soos hulle altyd sê: die ouer tannies haal alles uit die kere wanneer hulle dit kry, want hulle weet nie wanneer hulle dit weer gaan kry nie! Nodeloos ook om te sê, my naweek-fietsryroete het van daai dag af altyd ’n spesiale stopplek ingesluit.