Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Kennisgewings | Notices

ATKV-Kinderboektoekennings: Wenners


2011-08-05

Vanjaar se wenners van die ATKV-Kinderboektoekennings is soos volg:

Voorleeskategorie: 3 – 6 jaar

Skrywer: Theresa van Baalen (LAPA Uitgewers) – Karla Krullebol
Illustreerder: Chris Venter (LAPA Uitgewers) – Karla Krullebol

Selfleeskategorie: Graad 1 – 3

Skrywer: Keina Swart (Protea Boekhuis) – Hoekom praat grootmense so snaaks?
Illustreerder: Maja Sereda (Protea Boekhuis) – Hoekom praat grootmense so snaaks?

Selfleeskategorie: Graad 4 – 5

Skrywer: Jaco Jacobs (Tafelberg) – Harlekyn
Illustreerder: Alistair Ackermann (LAPA Uitgewers) – Agent Snoet en die Groen Genugtig

Selfleeskategorie: Graad 6 – 7

Skrywer: Fanie Viljoen (LAPA Uitgewers) – Nova

Selfleeskategorie: Graad 8 – 10

Skrywer: Nerine Ahlers & Alet Steenkamp (LAPA Uitgewers) – Liefde
is ...