Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Boeke | Books > Nuwe boeke | New books > Afrikaans

Fotoblad: Dan Sleigh se Wals met Matilda-boekbekendstelling


Maggie van Eeden - 2011-08-05

Die boekbekendstelling van Dan Sleigh se Wals met Matilda het op Donderdag 4 Augustus 2011 by Exclusive Books in Somerset Mall plaasgevind. Francois Smith het met Dan gesels oor die roman.

Dan Sleigh by die bekendstelling van sy roman Wals met Matilda
Dan Sleigh gesels oor sy jongste roman met Francois Smith.
Dan Sleigh Francois Smith
’n Boekklub van Somerset-Wes het ook ’n draai by die bekendstelling gemaak.
Melt Myburgh en Elsa Herbst
Francois Smith en ’n gas by die bekendstelling
Eben Pienaar en ’n vriendin
Gaste het na die tyd versnaperings geniet.
Dan Sleigh teken ’n kopie van sy boek vir Juhlene Moller.
Dan Sleigh en Riana Barnard

Foto's: Maggie Marx