Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Vermaak | Entertainment > Musiek | Music > Optredes | Gigs

Zietsman en Rademan: In Konsert


2011-08-03

Untitled Document

Canola Karnival
NG Kerksaal, Swellendam
6 Augustus: 18h00
Tickets:  R70 – R95.
Besprekings: Computicket

Vir die eerste maal saam op die verhoog: Elzabé Zietsman – die grootste lewende kabaretsanger in Suid-Afrika saam met die kabaretturk Niël Rademan. Hierdie twee kragtige stemme beloof om die dak te lig en jou hart 2 maal binne jou lyf te laat draai. Hulle sal jou op ’n musikale reis neem en jou saggies streel terwyl hulle lemstemme jou tot op die been sal opkloof!

Kom geniet ’n heerlike eksentrieke, maar mooie produksie propvol musiek wat die  siel sal voed.

Die produksie is spesiaal ontwerp vir die Canola Karnaval!