Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Hygliteratuur | Erotic literature > Straight > Fiksie | Fiction

Vrydagmiddag


John Wayne - 2011-08-03

Untitled Document

Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

Dit is Vrydagmiddag. Ek en jy is alleen by die kantoor, Anel is na ’n kliënt toe en ek het my ma bietjie afgegee om te gaan kuier. Ek besluit dis tyd vir ’n bier en gaan haal vir ons ’n paar in die huis. Ons sit lekker en gesels en raak ook lekker warm. Jy staan op om ’n boek van die boekrak af te haal en ek maak ’n opmerking dat jy gerus ’n bietjie op die baas se skoot kan sit. Jy is ook nie links nie en kom sit sommer grappenderwys op my skoot. Ek hou jou om jou lyf vas en jy my om my nek. Ek voel hoe ek stadig maar seker harder word. Ek is seker jy kan dit voel en is onseker hoe jy daaroor gaan voel. Ek besluit om maar te kyk watse reaksie ek kry, maar ek word net stywer en groter – hoe anders. Uiteindelik sien ek ’n ligte glimlag en weet dat jy daarvan hou. Ek draai jou om sodat jy na my kyk en op my knie sit, met jou rug na die tafel toe. Ons oë kyk stip na mekaar. En ons kom vorentoe en gee mekaar ’n lang en intense soen. Ek skuif my rekenaar weg en laat jou voor my op die tafel sit. Ek begin jou liggies in jou nek soen en begin jou bloes se knope oop te maak. Jy het ’n pragtige swart bra aan en ek streel my hande oor daai tieties. Ek maak jou bloes oop tot onder, sodat ek daai magie kan sien wat my so mal maak. Ek soen jou al om jou naeltjie en beweeg af om jou denim se knoop met my mond oop te maak. Ek byt die knoop liggies oop en byt die zip tussen my tande vas en trek dit ook af. Dan lig ek jou liggies op en trek jou broek saam met jou pantie af. Ek soen jou weer op jou naeltjie en dan beweeg ek stadig af. Jy ruik vrek lekker! Ek soen jou bene af tot by jou knie en dan beweeg ek al in die binnebeen op terwyl ek jou kort-kort liggies byt. Ek beweeg nader aan jou poesie en gee hom ’n ligte soen en dan beweeg ek weer af. En weer op en dan druk ek my tong diep in jou in. Ek is mal oor jou smaak. Ek begin jou klit liggies met my tong masseer. Ek beweeg in klein sirkeltjies en jy begin ligte geluidjies te maak. Teen dié tyd is my piel al stokstyf en ek is vrek lus vir jou. Ek hou aan en ek sien jy begin jou heupe op en af beweeg, jy word al hoe natter. Ek weet jy is naby aan klimaks. Ek hou nog ’n paar sekondes aan en dan trek jy saam: “Ek ko-o-o-o-om!” skree jy. Dis vrek lekker. Ek hou aan, totdat jy jou vyfde klimaks bereik. Dan laat lê ek jou oor die tafel. Jy haal my voël uit en begin dit te suig. Dan stop ek jou. Ek is te lus vir daai nat poesie. Ek druk my harde lang dik voël stadig in jou in. Ek begin stadig op en af beweeg sodat jou poesie gewoond raak daaraan. En dan druk ek hom diep binne-in sodat jy hom bo in jou binneste voel vasdruk. Ek druk my bolyf teen jou klit sodat ek hom nog steeds kan stimuleer. Ek druk my piel diep in en uit terwyl ek jou spyker. Jy begin ligte kreungeluide maak terwyl jy jou lyf saam met myne beweeg. Ek sien jou lyf trek weer saam en dan gee jy ’n harde skree terwyl jy klimaks. Dit gebeur nog twee keer. “Ek is naby, kan ek in jou kom?” vra ek. “Kom in my!” skree jy terug. En skielik skiet ek ’n massiewe hoeveelheid kom in jou. Jy voel hoe als binne jou gevul word en glimlag net. Ek gee jou nog ’n lang en diep soen terwyl ek my piel in jou hou. En dan trek ek hom uit.

Sjoe, dit was lekker. Ons sal dit weer moet doen.