Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Hygliteratuur | Erotic literature > Straight > Fiksie | Fiction

Vergadering


Kobra - 2011-07-27

Untitled Document

Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

Toe ons mekaar daai dag op die stasie sien, het ons geweet hier kom ’n ding en dis beslis nie net besigheid nie.

Ons ry dadelik hotel toe en boek ’n kamer, maar ons gaan nie dadelik in nie. Ons besluit om eers deur te ry dam toe en mekaar beter te leer ken. Ek bestuur en heelpad streel jy oor my piel, wat nou al dreig om self te ontsnap uit my broek uit. Jyt ’n romp aan en jy trek dit ver genoeg op dat ek jou broekie kan sien en jou bloes maak ook net-net jou oulike tieties toe. Daar is reeds ’n nat kolletjie op jou broekie en ek het nog nie eens aan jou geraak nie. Moet seker die soenery wees? Jy trek jou broekie so in die ry uit en maak jou bene weier oop dat ek jou nat poesie kan sien, trek jou lippies oop, en jou poesie blink van jagsheid.

By die dam aangekom kry ons iets te ete en gaan soek ’n plekkie weg van ander mense. Ons gesels oor alles en nog wat en geniet vir die oomblik net mekaar se geselskap. Elke nou en dan soen ons en bevoel mekaar se liggame. Ons vry mekaar op – jou poesie is al so nat en jou nippels staan orent van jagsheid. Ek vryf jou klit en vinger jou sopnat poesie en ek kan voel hoe jy begin kom. Jy knyp my hande tussen jou bene vas terwyl jy kom. My piel is kliphard en jy vat hom in jou mond en begin suig. Jy suig my piel en speel met my balls en ek kan voel hoe die kom in my piel opstoot. Jy trek my voorvel ver terug en vryf my balls as ek begin kom en dit skiet oor my maag.

Tyd vlieg verby en ons begin oppak en terug ry hotel toe. Daar aangekom gaan stort jy terwyl ek uitpak. Dan kom klim ek by jou in die stort en ons begin mekaar se lywe was en ek konsentreer meer as wat nodig is op die plekkies tussen jou bene en jou tieties. Jy was my lyf en ek voel hoe my piel weer lewe kry. Die kommery by die dam was lekker, maar ek is lus om jou te naai, diep en hard. Na die stort gaan lê jy kaal op die bed en toe ek klaar afgedroog het, gaan lê ek langs jou, piel steeds styf. Ons begin soen en ons hande kan nie van mekaar af bly nie. My hande streel oor jou naakte lyf en oor jou tieties en maag. Jy maak jou bene oop en ek begin jou klit vryf. Ek lek oor jou nippels en af oor jou lyf, my tong tussen jou poeslippies in, en ek lek en suig jou klit. Ek draai om bo-op jou en jy begin my stywe piel suig. Diep in en uit gly my piel in jou mond terwyl ek jou poesie lek en jou klit vryf. Ons doen 69 vir ’n rukkie en ek kan voel hoe jy weer begin kom. Ek lek en vinger jou poesie en jy kom, knyp jou bene teen mekaar soos jy kom. Ek draai nou om en begin jou weer soen, ons sappe meng in mekaar se monde. Ek begin my harde piel teen jou klit druk en hy glip gemaklik in jou sopnat poesie in. Ek druk hom diep in en jy lig jou boude op om hom dieper in te kry. Ons naai mekaar nou ritmies en met lang hale ... In en uit ... in en uit naai ek jou warm poesie. Dan trek ek my piel uit en sê jy moet op hande en knieë gaan staan. Ek druk my piel diep in jou poesie in van agter af en jy speel met my balls. In en uit, in en uit naai ek jou van agter af en voel hoe my kom in my balls kook. Dis tyd om te skiet en ek druk my piel dieper in jou poesie in en begin kom. Jy druk jou boude stywer teen my vas terwyl my warm kom diep in jou in skiet. Ek trek hom uit en sien hoe my kom uit jou uit loop, tussen jou boude deur, en op die laken drup.

Ons lê langs mekaar en geniet net die oomblik en raak so in mekaar se arms aan die slaap. Dit gaan die onvergeetlikste vergadering van my lewe wees!!