Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing > Skryfsake | Writing matters > Kennisgewings | Notices

“Paintings in Words”-versaand


2011-07-13

Untitled Document

Philip de Vos

Paintings in Words versaand
Rust-en-Vrede Kunsgallery, Durbanville
27 Julie: 19h00 vir 19h30
Toegang:  R20

 

Philippa Kabali-Kagwa en Philip de Vos tree 27 Julie op by die Paintings in Words versaand by Rust-en-Vrede Kunsgallery, Durbanville.  Ingang: R20.00.  Tyd: 19:00 vir 19:30.

Bring jou gedigte saam vir open mic.   Sop, brood en wyn te koop.

Bespreek by 021-9764691 of email rustenvrede@telkomsa.net. Sitplekke is beperk – besprekings noodsaaklik.