Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Hygliteratuur | Erotic literature > Straight > Fiksie | Fiction

Buurvrou-sondes


Loot - 2011-07-06

Untitled Document

Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.


As ek verby die draad loop, loer ek aspris waar die mooi tannie van langsaan is. Haar doos van ’n man verdien haar nie, met sy bierpens en ongeskeerde baard.

Dit was een van daai lekker warm somerdae in Stilfontein en ek word wakker met ’n grassnyer se geluid van next door. Ek loer by my venster uit en sien dis die tannie wat grassny, en sy het weer ’n bikini aan met ’n lappie om die heupe.

My piel begin stadig rys toe my oë op en af oor haar volmaakte lyf gly. Ek het ’n idee! Ek vlieg buitentoe, kaal bolyf, en roep die tannie nader. Tannie Christine! Die tannie hoor my en los die grassnyer om te kom hoor wat ek wil hê.

“Ek is vry vandag en sal Tannie graag wil kom help.” “Reg so, ek sal dit waardeer,” sê sy. “My man is weer myn toe en ná werk weer party toe.” Terwyl sy wegloop en ek oor die draad spring, gly my oë oor daai bruin lyfie met die blonde hare. My piel raak weer superstyf in my polyshort en onverwags draai sy om en kyk in my monster vas.

Sy sit en hou my dop terwyl ek klaar grassny en haar hand beweeg heeltyd oor haar knop, wat duidelik sigbaar is ná die lappie verwyder is.

Sy roep my nader en sê ons moet gou koeldrank drink, en ons loop in die kombuis in. Sy draai om, gaan sit bo-op die tafel en sê sy wil nou daai monster van my in haar voel klop.

Ek laat my nie twee keer nooi nie. Broek af en ek stap stadig nader aan haar. Sy trek net haar bikinibroekie eenkant toe. My piel was nog nooit so styf nie. Ek kyk hoe sy stadig my dik voëlkop vat en hoe ek my 20 cm-skag stadig in haar pienk vlees wegdruk.

Toe my piel so 15 cm in is, hyg sy en begin aan die bewe gaan. Sy gryp my gat en trek my nader aan haar tot my piel weg is in haar vlees. Sy gee die ritme en ek voel net alles raak nat onder my. Sy het gekom en net voor ek kom, voel ek ’n moerse hou teen my kop.

Haar man het vroeg teruggekom. Ek moes hardloop en haar later deur my venster dophou en my draad trek om van die gevoel ontslae te raak.