Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Kennisgewings | Notices

Leeskring met Joan Hambidge en Deborah Steinmair


2011-07-04

Leeskring word op Dinsdag, 5 Julie oudergewoonte op RSG uitgesaai. Luisteraars kan om 20:30 inskakel wanneer Joan Hambidge gesels met Deborah Steinmair oor haar bekroonde roman Marike se laaste dans wat onlangs met die Rapport-prys vir ‘n debuutwerk bekroon is.

 

 

Luister gerus na hierdie telefoniese onderhoud waarin daar insigryke opmerkings gemaak word oor inspirasie en die skryf van ‘n roman.