Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing > Poësie | Poetry > Kompetisies | Competitions

Herwonne-woorde: Is dit ’n ligte insinking?


Roual Deetlefs - 2011-06-30

Is dit ’n ligte insinking?

Klik hier vir die oorspronklike artikel.

Ondanks die uitsonderlike klomp invloedryke gebeure
tot so ’n maand gelede heel gelukkig aanhou groei
Daarna was daar die verskriklike aardbewing
verloor en moes met hulppakkette 
gered word.
Dit was egter nie al nie
benodig ’n verdere amptelike reddingspakket,
of anders hulp deur private krediteure,
’n opsie wat hewige onenigheid by Europese beleidmakers ontlok het.
Fiskale tekort het ook onlangs tot lelike politieke gevegte gelei
die risiko van tegniese wanbetaling
as dit nie opgelos word nie.
Hierdie skokke geredelik geabsorbeer;
afgesien van ’n paar dae toe paniek oor Japan of die Midde-Ooste ’n regstelling veroorsaak het
Optimiste reken net ’n ligte insinking
vertraag van chroniese aard
gebrek aan politieke skietgoed blyk daaruit
vorm van besuiniging instel
liggame raak in die verknorsing
waarborge en verskansing van twyfelagtige bates
’n kwantitatiewe verruiming
ernstige dubbelretrogresessie  
Nouriel Roubini is voorsitter