Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing > Poësie | Poetry > Kompetisies | Competitions

Herwonne-woorde: Refleksie eiskelfeR


Juan Botha - 2011-06-28

Refleksie eiskelfeR

Klik hier vir die oorspronklike artikel.

Die oorgetikte “vrye teuels”
wat wankel in skandering
Die rondswerfresensie van jou
hergebruikte-woord-ding
Die wankelende beskikking wat nuut maak van die oue
Is die knip-en-plak-formaat van haat
In oor oorspronklike plagiaat
Wat rondswerf skryfwerk herwin laat
in klik geplak geskikte teks
van rondgeskuifde onsin.