Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing > Poësie | Poetry > Kompetisies | Competitions

Herwonne-woorde: Ivoortoringbewoners


Adriaan Coetzee - 2011-06-28

Ivoortoringbewoners

Klik hier vir die oorspronklike artikel.

Toe sê die mens aan sy skryfseltjie:
Van al die akkies mag jy weet
maar van die grootste bolle in die bos
mag jy niks weet nie
andersins is jy ’n lewensvonnis gewaarborg
in die Groot Verseboek.