Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing > Poësie | Poetry > Kompetisies | Competitions

Herwonne-woorde: verloop


Carla Masson - 2011-06-22

verloop

Klik hier vir die oorspronklike artikel.

die mooiste koper maan
beweeg rooi deur honderd jaar
raak aan die aarde
lig

maar stelselmatig
die verduistering

die einde moeilik
om te sien
halfskaduwee
donkerder
lyk