Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing > Poësie | Poetry > Kompetisies | Competitions

Herwonne-woorde: "Kiwiboer" herwin


Isabel Mac Donald - 2011-06-15

 Klik hier vir die oorspronklike artikel.

pynlike immigrasieproses

by die dag net meer en meer waar geword

son, maan en sterre
beloftes van werk
links en regs
’n bietjie verder
baie verskillende kaarte
net ’n paar waaraan ek die meeste waarde heg

Vol warm wind  

rukkie gelede
betroubare persoon
beloftes van werk

beslis die goedkoopste
baie klagtes
swak besluit
probleemtoestande
net so treurig
geld uit jou wurg

Jy sal wel gou uitvind watter een die beste is
Dis maar net die paar
Gaan kyk, vra maar
kry die regte feite

MAAK SEKER!

HOOP dit werk
einde sal bring

BEHOORLIK invul
Suksesvol
moeite werd!