Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Opvoeding | Education > Slypskole | Workshops > Afrikaans

ATKV-skryfskool vir liefdesverhaalskrywers


2011-06-14

Untitled Document

Lenteskool vir Liefdesverhaalskrywers
PUK Sports Village, NWU, Potchefstroom
1-3 September 2011
Koste: R2 500,00 per persoon (2 persone per kamer, ontbyt ingesluit).
Kobie.VanAswegen@nwu.ac.za

Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit in samewerking met LAPA Uitgewers bied van 1-3 September 2011 die jaarlikse slypskool in die skryf van liefdesverhale aan.

Hierdie slypskool van drie dae, wat plaasvind by die PUK Sports Village van die Noordwes-Universiteit, Potchefstroom, is ’n praktiese slypskool vir enigiemand wat ’n liefdesverhaal wil skryf.

Leon van Nierop, Sophia Kapp, Madelie Human en personeel van LAPA en die ATKV-Skryfskool gaan as aanbieders optree en fokus op die liefdesverhaal.

Die koste vir hierdie slypskool is R2 500,00 per persoon wat deel (2 persone per kamer). Dit sluit luukse verblyf in die nuwe PUK Sports Village vir 2 nagte en ontbyt in.

Kursusgangers moet asseblief ’n kortverhaal met ’n romantiese strekking (ongeveer 1 500) woorde of ‘n eerste hoofstuk (nie meer as 3 000 woorde nie) van ’n liefdesverhaal voor die sluitingsdatum aanstuur na: Kobie.VanAswegen@nwu.ac.za.

Die sluitingsdatum vir inskrywings vir hierdie slypskool is Vrydag, 12 Augustus 2011.

Vir meer inligting kan u skakel met Kobie van Aswegen by 018 299 1783 of e-pos: Kobie.VanAswegen@nwu.ac.za

NAVRAE
Tel: 018 299 1783
Faks: 018 299 1784
Kobie.VanAswegen@nwu.ac.za

POS INSKRYWINGS AAN:
Die Direkteur
ATKV-Skryfskool
Noordwes-Universiteit
Privaatsak X6001
POTCHEFSTROOM
2520



Lenteskool vir Liefdesverhaalskrywers
1-3 SEPTEMBER 2011

INSKRYWINGSVORM

NAAM: .......................................................................

POSADRES:.............................................................

....................................................................................

POSKODE: ...............................................................

TELEFOON:..............................................................

SELFOON:................................................................

E-POS: .....................................................................

FAKS:........................................................................

R2 500,00 per persoon (2 persone per kamer, ontbyt ingesluit).

BANKBESONDERHEDE
BANK:
ABSA,
Tomstraat,
Potchefstroom

REKENINGNAAM:
NWU

REKENINGNOMMER:
670 642 313

TAKKODE:
632 005

VERWYSING:
ASS 44602 – Jou naam

(Faks bewys van inbetaling na 018 299 1784)