Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing > Poësie | Poetry > Kompetisies | Competitions

Herwonne-woorde: ’n Ekstra dimensie


Adriaan Coetzee - 2011-06-08

’n Ekstra dimensie

Klik hier vir die oorspronklike artikel.

Onder die oppervlak waar
’n fluister veertig
nagte draal is ’n kopbeen
wat in die geheim
uit ’n blanko vel kan val.