Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Opvoeding | Education > LitNet Akademies

LitNet Akademies Jaargang 8(1) - Maart 2011


2011-06-03

LitNet Akademies: Maart 2011

Jaargang 8(1)

 

Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai.

 

Inhoudsopgawe

LitNet Akademies: Geesteswetenskappe-afdeling
 
Wysgerige perspektiewe op die uniekheid van getal
pp. 1-30 Danie Strauss - Fakulteit Geesteswetenskappe, Universiteit van die Vrystaat
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
 
Postkoloniale literatuur en die representasie van trauma: ’n Verkenning van Verkenning
pp. 31-52 Cilliers van den Berg - Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans, Universiteit van die Vrystaat
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
 
“’n Mens se plig lê altyd in die hede”: ’n Zen-Boeddhistiese aanvulling tot Bernard Stiegler se rolprentmatige fenomenologie van die tyd en die bewussyn
pp. 53-75 Johann Rossouw - Departement Politiek, Monash-universiteit, Melbourne, Australië
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
 
Vervreemding in die ekstreem: ’n Oorsig oor normloosheid en sosiale isolasie in Afrikaanse ekstreme metal
pp. 76-101 Burgert A. Senekal - Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans, Universiteit van die Vrystaat
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
 
Oor die veelduidigheid van tekste
pp. 102-120 Bernard Lategan - Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing en Departement Inligtingwetenskap, Universiteit Stellenbosch
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
 
Funksionaliteit van die parateks in Lina Spies se vertaling van Anne Frank se dagboek, Het Achterhuis, in Afrikaans
pp. 121-152 Carla-Marié Spies - Nagraadse student, Departement Afrikaans en Nederlands Universiteit Stellenbosch
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
 
Wie behoort die gespreksgenote te wees van Ou-Testamentiese Etiek as ’n onderafdeling van die Ou-Testamentiese Wetenskap?
pp. 153-165 Christo Lombaard - Christelike Spiritualiteit, Unisa
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
 
’n Kritiese evaluering van godsdienstige verwysings in berigte oor misdaad en ongelukke in Beeld en Rapport
pp. 166-184 Christo Lombaard - Christelike Spiritualiteit, Unisa, en Johannes D. Froneman - Kommunikasiestudies, Noordwes-Universiteit (Potchefstroom)
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
 
Deur die loergat: ’n Ondersoek na die voyeuristiese elemente in Johann de Lange se “Olympia”
pp. 185-213 Theo Kemp en Ronel Foster - Departement Afrikaans en Nederlands, Universiteit Stellenbosch
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
 
’n Bydrae tot die rangordebepaling van akademiese tydskrifte
pp. 214-223 Machteld Strydom - Departement Besluitkunde, Unisa
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
 
Die Jesus Seminaar vier sy eerste kwarteeu: nabetragtings van ’n buitestander
pp. 224-243 Sakkie Spangenberg - Departement Ou Testament en Ou Nabye Oosterse Studie, Unisa
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
 
Deugde en karaktersterktes as voorspellers van akademiese prestasie
pp. 244-258 Leon Ueckermann en Gert Kruger - Departement Sielkunde, Universiteit van Johannesburg
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
 
“My sonde is steeds voor my”: Die rol van belydenis in C. Louis Leipoldt se Die heks (1923)
pp. 259-272 Thys Human - Departement Afrikaans, Universiteit van Johannesburg
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai

 

ISSN 1995-5928