Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing > Poësie | Poetry > Kompetisies | Competitions

Herwin Woorde: Lig Wankelend (voorbeeld 2)


Bibi Slippers - 2011-06-02

Untitled Document

Lig wankelend

Ons verkeer in die geselskap
van diere

agter die veiligheidshek
wat sy so intens beleef

die afgrond:
die Alzheimers-afdeling in ’n ouetehuis.

Ongewoon is die inligtingsgedeeltes

versorging van die teëls
metafisiese smart

sorgvuldige aantekeninge wat ’n eie koers kies.

Sy roep haar verlede op,
achronologies,

bewyse van kreatiewe skryfwerk
en voëls by ’n stranddorp.