Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing > Skryfsake | Writing matters > Kennisgewings | Notices

YouTube-video: Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2012


2011-06-01

Human & Rousseau nooi Afrikaanse debuut- of vroeë kortverhaalskrywers uit om hul ongepubliseerde verhale in te skryf vir die Nuwe Stories 2012-kortverhaalwedstryd, en die kans te staan om hul verhale te laat publiseer onder een van die vernaamste drukname in die land.