Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing > Skryfsake | Writing matters > Kennisgewings | Notices

Skryf nou in vir die ATKV-Woordveertjies 2011


2011-05-17

Untitled Document

Die 2011 ATKV-Woordveertjies word in samewerking met Sanlam op Vrydag, 9 September tydens ’n prestigegeleentheid by Nooitgedacht net buite Stellenbosch toegeken. Die sluitingsdatum vir inskrywings is Woensdag, 8 Junie 2011. Die reglemente en inskrywingsvorms is beskikbaar by www.atkvprojekte.co.za.

Daar kan in die volgende kategorieë ingeskryf word vir die ATKV-Woordveertjies:

  • ATKV-Prosaprys*
  • Prys vir Dramateks
  • Prys vir Liefdesroman
  • Prys vir Poësie
  • Prys vir Romanses
  • Prys vir Spanningslektuur
  • Woordwystoekenning


*Let wel: ’n Addisionele R5 000 word by die prysgeld van die ATKV-Prosaprys bygevoeg indien die wenner ’n debuutwerk is.

  • Kinderboektoekennings:
    • Kategorie 3 tot 6 jr
    • Kategorie 3 tot 6 jr illustrasies
    • Kategorie Gr 1 tot 3
    • Kategorie Gr 1 tot 3 illustrasies
    • Kategorie Gr 4 en 5
  • • Kategorie Gr 4 en 5 illustrasies
    • Kategorie Gr 6 en 7
    • Kategorie Gr 8 tot 10

LET WEL: Die Kinderboektoekennings se sluitingsdatum verskil van die res. Besoek ons webwerf vir meer besonderhede.

Vir navrae oor inskrywings, kontak:
Jeanné Naudé: 011 919 9088 of 083 232 7276
E-posadres: jeannen@atkv.org.za
Vir algemene navrae, kontak:
Nita Cronjé: 011 919 9087 of 082 577 0102
E-posadres: nitac@atkv.org.za