Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Menings | Opinion > Briewe | Letters > SêNet > Bokomo-brekfisbrief

Bokomo-brekfisbrief; 06/05/2011: Pieter soek nog liedjies


Pieter - 2011-05-05

Terwyl ek angstig en ONGEDULDIG wag dat Nick Taylor of een van julle vir my lei na “Ten T0housand Feet”, verskaf ek ’n lysie van die ander sestiger-, sewentiger-jare se liedjies waarna ek op soek is, wat ek gehad maar met die tyd verlore geraak het. Die lysie was so 10 jaar gelede ongeveer 200 sterk en ek het heelwat interessante paadjies moes loop om van hul op te gespoor het.

Selfs Amazon.com het tans nie “Midnight Snack” beskikbaar nie.

Werk deur daardie seven singles, help nou tog, asseblief! (Besef julle dat baie van jul kinders van tot en met so 25 jaar van ouderdom is, nie weet wat is ’n seven single nie?)

“Ten Thousand Feet” deur Nick Taylor

“Midnight Snack” deur Bert Kaempfert

“Poor Little Rich Girl” deur Dicky Loader

“With this Ring” deur Dicky Loader

“Give a Little Love” deur Pacific Express

“Little Red Boat” deur Spectrum

“Doctors Orders” deur Sunny

“Summer Love” deur David Gresham

“Popcorn” (vanaf LP) deur Hot Butter

“I Think I'm Gonna Fall in Love” deur Supercharge

“Joey the Lipstick Collector” deur Dennis Aka Billy Forrest

“We're All Playing in the Same Band” deur Quentin E Klopjaeger en Billy Forrest

“Knock Knock Who's There” deur Mary Hopkins

“On My Own” deur Patti Labelle & Michael Mcdonald

“When I'm Dead And Gone” deur Bruce Millar

Pieter