Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing > Poësie | Poetry > Afrikaans > Ongepubliseerde digters

Skroot


Jan-Ben Rothmann - 2011-04-26

skroot

die masjien kom jou haal
as dit stil en staal-
swart nag is,
my drome word skroot
en jou dood
is in alles.