Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing > Fiksie | Fiction > Afrikaans

Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie


Yolandi Nel-Ferreira - 2011-04-05

Suutjies loop sy deur die vlaktes van Moeder Afrika.

Elke jagter smag daarna om ’n stukkie van haar pels te hê, maar sy bly geheimsinnig en sterk, want sy weet daar is nie meer baie van haar soort nie. Sy kry dit reg om elegant dog sterk te wees; terselfdertyd is sy ’n goeie ma.

Sy is die luiperd.