Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Vermaak | Entertainment > Teater | Theatre > Kennisgewings | Notices

Philip de Vos en Tertia Visser-Downie by die KKNK


2011-03-30

Philip de Vos het spesiaal woorde geskryf vir twee beroemde musiekwerke: Moessorgski se Prente by ’n Uitstalling en Schumann se Kinderszenen (Kindertonele). De Vos en die pianis Tertia Visser-Downie tree by die KKNK op met Tertia as die pianis en Philip as voorleser van sy eie werk.