Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing > Fiksie | Fiction > Afrikaans

Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: Yztervarkpunt


Christine Neser - 2011-03-30

Yztervarkpunt

Dis ’n ligtoring by Gouritzmond. Advasol, ’n prospekteer en gasontginningsmaatskappy in die stal van Billy Masetla en Kie het aansoek gedoen om die hele gebied van Stilbaai tot Gouritz te prospekteer vir gas. Fracking/frakturering sal die waterbronne van Stilbaai, Blombos en Gouritz waarskynlik permanent besoedel. ’n 400 m wye strook verbrande aarde wat oor 60 km tot by Mossgas sal strek, sal die duineveld litteken vir dekades nadat die vyf jaar van gaspotensiaal klaar benut is. Die vooruitsig is uiters neerdrukkend, want regeringstrawante in allerlei vermommings is deel van die aanslag.