Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing > Fiksie | Fiction > Afrikaans

Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: Bewaar ons en ons habitat


Helena le Roux - 2011-03-30

Bewaar ons en ons habitat

Ek kyk deur my lens en sien die tweede grootste kat in Afrika. Met sy roomkleurige pels en donker rosette is hy die treffendste van sy familie. Sy geelgroen oë kyk in  my rigting. Daar is ’n dringendheid in sy oë, asof hy wil vra: Bewaar ons en ons habitat.