Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Boeke | Books > Boekartikels | Articles on books > Afrikaans

Hertzogprys-fokus: Johann de Lange


2011-03-29

Die Hertzogprys, die vernaamste prestigeprys in die Afrikaanse letterkundige wêreld, word vanjaar aan Johann de Lange toegeken vir sy bundel Die algebra van nood. ’n Groot hoeveelheid materiaal oor (en deur) Johann de Lange het die afgelope jare op LitNet verskyn. Klik op die onderstaande skakels om meer uit te vind oor Johann en sy werk.


Biografiese inligting

 







Johann de Lange as resensent

 

Johann de Lange as vertaler