Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Leefstyl | Lifestyle > Hygliteratuur | Erotic literature > Straight > Kompetisies | Competitions

LêNet Sci-fi-skryfkompetisie: Die golf


Billie Reed - 2011-03-23


Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.


Met seer kake en ’n moeë tong vra ek my gasvrou: “Wat soek ek hier?”

"Ek dog dis vanselfsprekend. Jy naai my poesie met jou tong en kan nie wag om jou piel in te kry nie.”

Sy’s reg. Ek voel hoe haar poesiesap van my mond afdrup. Ek het so pas vir ’n uur lank en vir die eerste keer in my lewe ’n vrou se poesie met volle oorgawe en sonder teenstribbeling van haar gesoen, gelek, gevryf, gealles. My blik verskuif terug van haar pragtige jong gesig waar sy op hoë kussings lê, na haar vol borste, en kom tot rus op haar mooi opgeswelde poesie. Ek kan net nie genoeg kry nie. Ek gee haar klit nog ’n lek en ’n suig.

Ek beur myself, met my stywe voël wat doelgerig op haar opening afpyl, orent.

“Nee!” Ek wil weet.

Dan dring dit tot my deur waar ek is. Ons is op ’n moerse groot bed in ’n kamer met baie tegnologiese gadgets wat ek nog nooit gesien of van gelees het nie. Onbekende maar strelende musiek speel in die agtergrond. Voor ek nog meer kon sien, buk my gasvrou vooroor en neem my piel saggies in haar hande en begin dit te streel en soen. My voël is ’n massa senuweepunte wat skree van genot en met elke kus voel dit asof dit verder uitsit. As ek nie nou iets doen nie, gaan ek ontplof, en soos die dame gesê het, ek wil haar nog met my voël naai.

Ek neem haar gesig in my hande en kyk diep in haar oë. Saggies fluister ek: “Wat de fok gaan hier aan?” Ek is nou nie iemand wat met ’n vrou in die bed beland nie, wat nog te sê van so ’n pragtige een. Ek gaan sit in ’n lotusposisie en wag vir haar antwoord, my piel penorent.

Sy kom sit op my skoot, vou haar bene agter my rug en wurm my piel in haar gladde poesie in. Ek glip maklik in. Ons klou mekaar vir ’n tydperk sonder om te beweeg so vas. Ek voel hoe sy weg beweeg, my gesig oplig en my innig soen. Sy druk haar tong tussen my lippe en kielie my tong. Ek suig haar tong dieper in terwyl sy stadig op en af beweeg om my piel in en uit haar dosie te stoot. Met elke af-beweging trek sy haar poesiespiere om my sensitiewe voël saam en laat dit ontspan met die op-beweging.

“Ek is jou 23ste-eeuse inkarnasie,” fluister sy.

“Nou praat jy kak.” Sy naai my al vinniger.

“My mans en vrou het ’n tydmasjien ontwikkel om jou hier te kry.”

"Jou mans en vrou? Nou smokkel jy met my kop.” Ek vroetel haar klit met my hand tussen ons.

“Moenie so verbaas klink nie. Dis danksy jou dat poliamorie baie algemeen in my tyd is.”

“Hoe kan jy my inkarnasie wees?” Ek is al uitasem en baie naby ’n moerse orgasme.”

“Onthou jy Paramahansa Yogananda se verklaring daarvan?” Sy bly op en af beweeg. “As God die oseaan is, dan is alle lewende wesens die individuele golwe. Waar eindig die oseaan en waar begin die golf en waar begin die oseaan en eindig die golf? Wanneer ’n golf verdwyn, verskyn dit later in ’n ander vorm op ’n ander plek en tyd. Dis wat met jou, my, ons gebeur het. Na jou dood in die 21ste eeu het jy as golf verdwyn en nou, in my tyd, het jy weer verskyn.”

“Is ek nou besig om myself te naai?”

“Ja. En ek is besig om myself te naai. Dis ’n fokken mind-fuck.”

Sy verhoog haar tempo. My bene begin kramp. Ek swaai ons om sodat ek bo lê en die pas dikteer. Ek is dalk sestig, maar ek is ’n multi-orgasmiese man en kan maklik met die jonges byhou.

Stadig maar seker voel ek hoe ek in haar wegsmelt. Toe ek weer my oë oopmaak, voel ek hoe ’n piel my vagina penetreer. Ek sien ’n man se gesig, my gesig vertrek van plesier, bo my sweet.

Ons is god wat onsself naai.




Klik hier vir nog kompetisie-inskrywings
Klik hier vir die kompetisie-besonderhede