Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing > Fiksie | Fiction > Afrikaans

Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: Gat


Bill Skinner - 2011-03-22

Gat

Ouma het ’n gat in haar hart. Hoekom kyk mense na die aarde wat huil, maar hulle sien dit nie? Ek weet dit is ons gat waardeur die aarde getrek word. Ons weet van gate in die osoonlaag, diereryk, oerwoude en onder die see. Watter gat lê tussen weet en gewete? Ek en jy is die gat in ouma Aarde se hart!