Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing > Poësie | Poetry > Afrikaans > Ongepubliseerde digters

Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie: Ek het ’n plek in Afrika


Marisa Nortje - 2011-03-10

Ek het ’n plek in Afrika

Ek het ’n plek in Afrika.

Al is ek op jou lys
om aan grootwildjagters
te wys.

My prag, ivoor of leer
Deur ’n dubbelloophaelgeweer.

Ek het ’n plek in Afrika.

Iemand onthou helaas
as my asem
teen ’n verkyker blaas.

Leer ’n kind as hy vra,
want ek het ’n plek in Afrika.