Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing > Fiksie | Fiction > Afrikaans > Ongepubliseerde skrywers

Leopard’s Leap 60-woorde-kompetisie


Ina du Toit - 2011-03-10

Met die musiek op sy rug en die doudruppels in sy sak het hy die dorp uit, die dagbreek in gestap
Sy treë het gerek soos die reën begin val het en ek kon net kyk hoe die horison hom insluk
Wanneer verwag ek jou terug, Somer?
Want heimlik hoop ek vir nog ’n dag of twee saam met jou?