Hierdie is die LitNet-argief (2006–2012)
Besoek die aktiewe LitNet-platform by www.litnet.co.za

This is the LitNet archive (2006–2012)
Visit the active LitNet platform at www.litnet.co.za


 
Nuwe skryfwerk | New writing > Poësie | Poetry > Afrikaans > Ongepubliseerde digters

Kompetisie: Verwelk


Anda Visagie - 2011-03-10

Verwelk

Verslete tande in ’n glas,
bene waar boude eens was.
Kots teen die muur
langs suur waswater
vol koors en chemoskroot
vir lyflikheid wat blad skud met die dood.

Nou verweef – het ons geleef?
Kortstondig, want daar’s baie in min dae.

 






Klik hier vir die kompetisie-besonderhede